Beide, kombuis
Jean - ek is MAL hieroor. Die oorgang van kombuis na 'n ander vertrek sonder kaste bo ooghoogte werk vir my, die donker kaste by ligte houtvloere is mooi, die onkonvensionele eiland met grys blad is iets uniek. Weet nie waar die gaspypie loop nie maar dit is nie my probleem nie. Jeanne-Mari - sy sal my nie los nie as dit moet. Ek sal verbeter met meer kaste na die linkerkant van die prentjie, nie sold op die donker houtkaste nie
Kombuisvenster met kaste
Q